Mimi Coertse |
Sy word tereg landwyd en internasionaal vereer. Die musiek is dikwels aandoenlik, gereeld nostalgies, maar veral en ten beste erken vir die suiwerheid en kwaliteit van haar sang. Daarin het sy ook speelse operettes, striemende, soepel en sensuele moderne stukke, Lieder, volksliedjies en waansinsrolle vertolk.
|
|